Course
Igno Kursusse
22/08/11 12:22
Hallo Almal,
Ek hoop dat dit by julle elkeen nog voor die wind gaan! (letterlik)
Met die Augustuswinde wat begin waai kan ons seker begin regstaan om kersinkopies te doen teen die tempo wat die tyd vlieg!
Ek stuur ‘n opsomming van die kursusse wat ek nog aanbied voor die einde van die jaar. Indien jy belangstel of weet van iemand wat belangstel, laat weet my gerus per e-pos by igno@intekom.co.za
Hoop elkeen van julle het ‘n fantastiese week!
Groete
Igno
GIMP: Donderdagaand, 25 Augustus (eerskomende Donderdagaand) 18:00 – 20:30
GIMP is ‘n kostelose sagtewareprogram wat gebruik word om foto’s te redigeer. In hierdie inleidende kursus verduidelik ek kortliks alles wat GIMP kan doen en hoe belangrike verstellings wat fotograwe aan foto’s maak met GIMP gedoen kan word. Ons behandel aspekte soos Levels, Curves, Filters, Brushes ens. Al hierdie gereedskap maak van GIMP ‘n wenner vir die persoon wat belangstel om op die mees koste-effektiewe manier hulle foto’s wil redigeer of manipuleer. Kostes: R200.00 per persoon. Die kursus in in “show&tell” format en die program, sowel as ‘n DVD met opleiding word verskaf.
Saterdag 27 Augustus (09:00 – 15:00) – Inleiding tot Photoshop - Bloemfontein
In hierdie kursus verduidelik ek die basiese dinge wat elke fotograaf in Photoshop moet ken ten einde beter en vinniger met die program te werk. Kom leer meer - ons gesels (en oefen prakties) oor Layers, Levels, Curves,Maskers en seleksies. 2 DVD's ingesluit by die prys. Die kostes is R750.00 per persoon en sluit 2 Photoshop OpleidingsDVD’s in.
Saterdag, 3 September 09:00 -14:00 – Basiese Fotografie – Leer ken jou kamera.
In hierdie kursus leer ons oor die basiese verstellings op jou kamera (sluiterspoed, lensopening, ISO, White Balance, fokuspunte, leertipes, ens), ons kyk ook na die beginsels van komposisie, waarna ons prakties gaan oefen om foto’s te neem met hierdie verstellings in gedagte. Kostes R350.00 per persoon, sluit audio CD met besprekings in.
GIMP: Donderdagaand, 15 September 18:00 – 20:30

Foto Uitstappie - Saterdag, 1 Oktober (Tyd sal aangekondig word) Bloemfontein – Scott Kelby se jaarlikse fotostap
Hierdie fotostap kos niks, dis bloot ‘n heerlike uitstappie waartydens ons saam stap en foto’s neem, dan bietjie later ‘n koppie koffie (elke persoon sal bloot betaal vir wat hulle drink of eet) saam drink en ons foto’s van die oggend na ‘n gemeenskaplike webwerf laai. Die idée is om sommer heerlik saam te gesels en kuier. Die uitstappie duur gewoonlik ongeveer 2 – 3 ure. Ons sal nog besluit op ‘n geskikte plek.
Saterdag, 29 Oktober 09:00 -14:00 – Basiese Fotografie – Leer ken jou kamera.

Saterdag12 November, 09:00 -14:00 – Basiese Fotografie – Leer ken jou kamera.

Book Review
28/09/10 12:05
Title : Vision and Voice Refining your Vision in Adobe Photoshop Lightroom by David duChemin
Pages : 273
ISBN : ISBN-13 978-0-321-67009-0
Price : $30
Link : Vision & Voice: Refining Your Vision in Adobe Photoshop Lightroom (Voices That Matter)
What a great book for Lightroom users ! The writer has a clear grasp of what he is doing and really provides the reader with n fundamental understanding of how to use lightroom to improve your pictures. Numerous examples is provided through the book with a “before” and “after picture and the author goes into detail explaining exactly what he did and why.
Index :

New Courses
20/07/10 13:46
Fotostap uitstappie:
Eerstens, vir almal wat daarmee gestoei het, die skakel na die Photowalk webwerf werk weer http://worldwidephotowalk.com/walk/bloemfontein-free-state-south-africa/ (onthou om jou eie gebruikersnaam en wagwoord in te tik, en al die velde in te vul, anders laat die skakel nie registrasie toe nie) en die van julle wat lus het om eerskomende Saterdag saam te stap is baie welkom - dis 'n informele kuierstap vanaf Grey tot by die UV se Traumerai, waar ons gaan lekker kuier. Daar is geen kostes aan die stap verbonde nie - elke persoon betaal bloot vir hulle eie koffie/broodjie ens by Traumerai. Dusver was dit elke jaar lekker om saam te stap, te gesels, te kuier, en ja - om te sien wat ander afneem. Ons begin Saterdagoggend om 07:30 by Grey se hoofgebou, stap dan deur die terrein - daarna ry almal om na die UV waar ons die laaste foto's neem voordat ons saamkuier. Afhangend van ons getalle dink ek daaraan om dalk sommer by Traumerai 'my nuutste kort motiveringsaanbieding gebaseer op fotografie met julle te deel. Laat weet gerus wat julle dink, en wie sou belangstel om te bly tot so ongeveer 10:45 (Ek weet daar is rugby ook).
Dan wil ek net laat weet oor die volgende kursusse -
Fotografie Beginnerskursus: (Bloemfontein)
Oor die naweek van 13-14 Augustus bied ek weer 'n Beginners Fotografie kursus aan. Ons begin Vrydagaand 18:00 en maak so 20:00 klaar, en werk dan weer Saterdagoggend vanaf 07:30 tot 13:00 met die praktiese gedeelte. (Bespreek asb betyds as julle belangstel, aangesien getalle beperk is) Kostes: R350 ppBespreek asb vroegtydig met e-pos aan: igno@intekom.co.za

Oor die naweek van 27-28 Augustus bied ek weer 'n Beginners Fotografie kursus aan. Ons begin Vrydagaand 18:00 en maak so 20:00 klaar, en werk dan weer Saterdagoggend vanaf 07:30 tot 13:00 met die praktiese gedeelte. (Bespreek asb betyds as julle belangstel, aangesien getalle beperk is) Kostes: R350 pp Bespreek asb vroegtydig met e-pos aan: igno@intekom.co.za
Nuwe Kursus: GIMP! - Fotoverwerking sonder enige kostes!
(Woensdagaand 18 Augustus) - 18:00 - 20:30
Nie almal van ons kan Photoshop of ander programme bekostig nie. In hierdie kort kursus van 2-3 ure demonstreer ek die moontlikhede van die sagtewareprogram GIMP wat sonder enige koste van die internet afgelaai kan word. Dis sommer 'n heerlike kursus en die wat die kursus bywoon sal ook 'n CD met die sagteware op kry. Onthou egter die kursus is nie prakties nie en meer van 'n "show en tell." Omdat dit 'n eerste is, poog ek om die kostes so laag as moontlik te hou, en teen R150.00 per persoon is dit dalk die ideale wegtrekplek vir fotograwe wat wil begin met digitale verwerking! Bespreek asb voortydig as u belangstel!
Inleiding tot INDESIGN CS5:
Op Saterdagoggend 11 September is daar 'n Inleidende kursus oor Adobe Indesign CS 5 - dis die eerste van 'n reeks CS5 kursusse, en almal wat hulle fotografie nog 'n stap verder wil neem is welkom om hierdie kursus by te woon - 09:00 - 15:00, R550 per persoon. Bespreek asb vroegtydig met e-pos aan: igno@intekom.co.za
Vertel stories met jou foto's:
(Maandagaand 20 September 18:00 - 20:30 slegs 10 persone)
Leer die basiese reëls van komposisie en gebruik Microsoft se program Photostory om jou eie musiek en bewegings by foto's te sit. Photostory word verskaf, aangesien die program kosteloos van die internet verkry kan word. Kostes R200.00 per persoon. Daar is nie praktiese kamerawerk tydens die kursus nie, maar die program word wel prakties geoefen. Bespreek asb vroegtydig met e-pos aan: igno@intekom.co.za
Kind Regards/Vriendelike Groete,
Igno van Niekerk
083 376 1330
My Motivational blog (English): www.pixelpostcards.com
My Fotografienetwerk (Afrikaans): www.fotoskool.ning.com
My Leadership network: www.postcards2leaders.ning.com
Personal Photography: www.ignofotos.blogspot.com

Local News
13/07/10 08:51
Hallo Almal -
Net om te laat weet dat ons weer op 24 Julie in Bloemfontein gaan deelneem aan Scott Kelby se wêreldwye Photowalk. Ons sal daardie oggend by Grey se hoofgebou bymekaarkom (so 07:30) en dan weer deur Grey se terrein en die UV se terrein stap en foto's neem - teen ongeveer 09:15 gaan ons dan bymekaarkom vir 'n lekker koffie of iets warms by Traumerai op die kampus.
Daar is geen kostes aan verbonde nie, behalwe dat elke persoon hulle eie koffie/eetdingetjie by Traumerai sal betaal.
Om te registreer, besoek gerus die volgende webskakel:
http://worldwidephotowalk.com/walk/bloemfontein-free-state-south-africa/